Successfully reported
+58

Sarah's Place - Stilbaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Paalvywer Street, Skulpiesbaai, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sarah's Place - Stilbaai bied selfsorgverblyf in Skulpiesbaai, Stilbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.

Die Herehuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Beide en suite-badkamers is toegerus met 'n bad, stort en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Dit lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Die 2 Anneks-eenhede bied elk slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens elk. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n toilet, 'n stort en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede lei na 'n patio met buitesitplek en rustige uitsigte.

Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en die strand. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat die besige stadslewe wil ontsnap en pragtige uitsigte wil geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 39 Paalvywer Street, Skulpiesbaai, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sarah's Place - Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Paalvywer Street, Skulpiesbaai, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a6a7f29054a43ddfa9f51a9f46ed44a3d270f8daceb9d559c55539e48b776a311bf77e64d3bb81419cd75332f4c30ae29a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 39 Paalvywer Street Skulpiesbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.391152780834 21.40357255477
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang