Sarah's Place
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Hillwood Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sarah's Place is in 'n stil woonbuurt in George wat aan die voet van die Outeniekwaberge geleë is.
Verblyf word in 4 ateljeewoonstelle gebied. Die woonstelle beskik oor 'n oopplan-slaap- en -eetarea, 'n toegeruste kombuisie en 'n badkamer. Elke kamer het 'n TV met Netflix, YouTube en WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat buite-area met 'n tuinstel en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek agter geslote hekke vir een motor per eenheid. Een klein troeteldier is ook per eenheid welkom. Die hele perseel, insluitend die hoofhuis, kan ook tydens vakansies verhuur word en het altesaam slaapplek vir 19 gaste. Trampoliens en 'n swembad is beskikbaar indien die hele perseel gehuur word.
Sarah's Place is naby die Tuinroete Botaniese Tuin, die George Gholfklub, Outeniekwa Natuurreservaat, die Duiwelsberg 4x4-roete, Bergplaas-bergfietsryroete en die Garden Route Mall. Daar is 'n paar hospitale binne 'n 5 km-radius en 'n SPAR binne stapafstand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Hillwood Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Sarah's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Hillwood Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang