Successfully reported
+79

Saronsberg Vineyard Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van die Saronsberg geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf net buite die historiese dorp Tulbagh.

Verblyf word aangebied in 16 goed toegeruste selfsorgkothuise, elk met 'n en suite-badkamer, 'n ruim kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea met hoë plafonne. Alle kothuise het hul eie kaggels en braaigeriewe, ideaal vir beide die somer- en wintermaande. Linne en handdoeke word ook voorsien. Gaste kan asemrowende uitsigte oor hierdie romantiese vallei geniet met 'n glas bekroonde Saronsberg-wyn.

Aktiwiteite sluit in wynproe, stap, bergfietsry en voëlkyk. Saronsberg Wynlandgoed is 'n unieke toevoeging tot die ryk erfenis van die Tulbagh-vallei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Steve H
Saam met lewensmaat
5.0
Saronsberg is 'n fantastiese plek om te besoek/te bly. Omliggende berge is baie mooi. Uitstekende verblyf, fantastiese bestemming en omgewing om te be...
Sien meer
Okt 2025
Colleen T
Saam met lewensmaat
5.0
Simply stunning! Our stay on the farm was simply amazing. We walked for hours every day. The farm itself is stunning and the surroundin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Johan O
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike personeel, mooi en veilige omgewing. Pragtige chalet wat baie lekker is. Heerlik gebly. Alles is 5 ster.
Sep 2025
Anne V
Saam met vriende
5.0
Kos vir die siel! Dit was heerlik! Die omgewing is asemrowend mooi, en die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen.
Sep 2025
Ria D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige cottages. Pragtige, skoon en gerieflike akkommodasie. Smaaklike dekor en pragtige plaas.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luciana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Waveren Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saronsberg Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f8027175d7f2cc3f3b7a3670660f4b09d9c8ae2856075a156a6e48aaee63c95d1f208d0e3c02f42cc86ca423f06b4662ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 Waveren Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.244735483206 19.115065634251
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang