Successfully reported

Savage View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ida R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verblyf. Sal beslis weer kom. Heerlik gebly! Verblyf het alle verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fienie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Sal graag weer daar wil bly. Baie lekker, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

We enjoyed the time. We did enjoy our stay, nice and quiet, and you have a lot to do in the area around you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Stukkie hemel. Fantastiese plek met die mooiste uitsig en goeie geriewe. Stil en rustige plekkie weg van die gejaag. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Rustig en ontspannend. Baie gerieflike huis en volledig toegerus. Trappe kan dalk 'n probleem wees met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige huis. Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Rustig met diere wat kom kuier het. Lekker braaiplek en die swembad het 'n pragtige uitsig. Ons het golf gespeel en ontbyt by die golfklub, baie gerieflik en hoef nie uit Kranspoort te ry nie. Ander winkeltjies was naby vir ys en koeldrank. Laat kyk na die houttrappies wat buite na die swembad lei, dit is los. Oorweeg asb. ook om WiFi vir gaste beskikbaar te maak. Verder is daar niks waaroor ons kon kla nie. Ons kom beslis weer kuier, het ons ook vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons sal Savage View beslis weer besoek. Ons het heerlik gerus. Savage View is 'n ongelooflik mooi plek. Groot kombuis en lekker braaiplek. Kamers is pragtig, modern en ruim. Al 3 kamers het hul eie badkamers. 2 kamers het buitestorte. Baie lekker swembad wat uitkyk oor die bome en berge. Een van die kamers is heeltemal apart aan die anderkant van die huis met 'n eie ingang en koffiestasie wat dit lekker maak as daar nog 'n paartjie saamgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekker rustig gewees en baie wild gesien op die mooi plaas. Baie gerieflike en netjiese blyplek. Baie lekker kuierarea en uitsig is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Als was so bitter lekker, ons het 4 aande oorgebly maar 10 dae te kort, beveel. Al die goeters was puik, plek was onlangs eers klaar gebou en al die toerusting, meubels en linne was van die hoogste gehalte. Die natuur en uitkyk oor die kloof is asemrowend. Wat jy op die web lees en sien is wat jy kry. Sal egter sterk aanbeveel dat 'n versperring of reeling op die een kant van die swembad aangebring word, siende dat 'n mens hier kan afval en baie seergemaak kan kry (volgens my 'n MOET).

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luanka Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 224 Karee, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd67da8d88236ec87510a7f368895f02fc4ce509043d088e0dc719e18ff2e50aed5263841af0646f349604d9fa40ab739b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 224 Karee Kranspoort Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.41805339172 29.429330803005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang