Successfully reported
+38

Saxon River Huisie Ini Bos

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Saxon River Cottage Ini Bos is 'n knus houtkothuis 14 km buite Albertinia, wat dit 'n ideale keuse maak vir diegene wat 'n rustige wegbreek van die besige stad soek.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Linne en badhanddoeke word voorsien, en die badkamer langs die eenheid het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kothuis beskik oor 'n buitekombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n gasstoof en ketel, skottelgoedwassergeriewe, sowel as eetgerei en breekware.

Gaste moet daarop let dat Saxon River Cottage Ini Bos 'n houttrap met 'n reling het wat na die dek en leefarea lei, vanwaar die rivieruitsigte ten volle geniet kan word. Die stortwater word verhit met 'n houtgestookte donkiestoof.

Binnekort sal die kothuis ook 'n privaat buite warm/koue mineraalbad hê - baie opwindend, so hou hierdie spasie dop!

Gaste kan die wandelpaaie op die eiendom verken. Vir die avontuurlustiges is daar 'n zipline oor die rivier en 'n bootrit beskikbaar op eie risiko.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lize V
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute bliss. Absolutely beautiful, quiet, friendly people and lots of animals, gorgeous and thoughtful house, everything you need an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hannelie R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Lafenis vir jou siel. Geen selfoonsein. Heerlik. Sal beslis weer teruggaan.
Jan 2025
Anne V
Saam met lewensmaat
5.0
As jy hou van eenvoud, spinnekoppe en naggeluide, is dit die plek vir jou! Het die stilte geniet!
Des 2024
Jo K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely! Amazing! Mias and Irma are excellent hosts, and this is a little piece of heaven.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Amy H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker. Dit was werklik fantasties! Irma is baie vriendelik en ons het goeie diens ontvang, so rustig en mooi! Stel definitief dit voor!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mias Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxon River Huisie Ini Bos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02568b5235844fa1c9568117f13c0f2f3b9c996931ea68a818dff742419e2b9959b9e8a43c3c826eb9f060c350d6e504b554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.135682282886 21.68477799938
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang