Successfully reported

Schimper View Boutique Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Daniel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitsig om van te droom! Absoluut fantasties! Uit die boonste rakke. Van die ontvangs, totdat ons vertrek het, was dit ongelooflik. Sal definitief weer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Good. It was very good and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2023

Skoon en netjies. Diens is puik met ontvangs en alles was gereed vir inteken. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nerina D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Fantasties. Fantasties, sal weer daar bly as ek in die noorde is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Groot verrassing. Baie dankie. Baie groot bederf. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Awesome! Anke and Judith are a formidable team. The stay was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruwacon P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Uitstekende en pragtige plek. Baie lekker gebly, dankie, my uitsig oor die berge was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis V
1 nag
5.0
Jan 2022

A good halfway stop between Johannesburg and the Kruger Park. Good administration, appropriate notifications, bedroom and breakfast superb. Judith is an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrance D
1 nag
4.8
Feb 2022

Die plek is netjies en goeie waarde vir geld. Netjies, kos was goed, als het gewerk en goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Lekker. Die staff was oulik. Die bestuurder het geen poging aangewend om navraag te doen oor ons verblyf nie, ten spyte van ons verwagting.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Schimper Crescent, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6808f9b3b84407c08e46cb415cd7af94b838dc62efeac49ac5b59e3f520f93feafc5fb9ebd2895ee4413d22ef14a526d7c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 260 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 18 Schimper Crescent Louis Trichardt 0081 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.025465314798 29.902399737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang