Successfully reported
+20

Serenity Self Catering Guest Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Schneider Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Serenity Self Catering Guest Suite is 'n bekoorlike vakansiehuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby alle geriewe bied. Die huis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die suite beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Seep, sjampoe en opknapper word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en Netflix en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Sonkrag-ligte en 'n sonkrag-geiser is beskikbaar. Restaurante, bergfietsroetes, voetslaan, wynproe en bierproe is net 'n paar geriewe wat die area bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Marelize S
Gesin met tieners
5.0
Goeie verblyf in 'n lekker area! Baie lekker gebly met vriendelike gasheer en 'n lekker area.
Jul 2025
Chantel M
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. It was amazing. Owners were so welcoming and hospitable. Family loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Valen V
Gesin met klein kinders
4.8
Ons het heerlik gebly. Vriendelike gashere. Veilig, netjies, goed toegerus. Ons het baie lekker gebly by Serenity Self Catering Guest Suite. Alles wat...
Sien meer
Sep 2025
Veronica B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gekuier en dit is naby die see en naby eetplekke en winkels. Het met aankoms dadelik welkom gevoel. Plek is baie netjies met alles wat men...
Sien meer
Mrt 2024
Sandra D
Saam met vriende
4.4
Relaxed and accessible to the seafront as well as all amenities. Very clean, private, well-equipped and decorated unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Schneider Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity Self Catering Guest Suite het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Schneider Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c7355ac1e44a02bf17b1207a834dc189d481b757f9438e0a1914c355803d82d359050fad333e64bbe77c0b8adda802012d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 6 Schneider Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.420025902347 19.203953215344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang