Schoon Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Olmer Street, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schoon Guest House is in 'n stil doodloopstraat in Vryburg, 'n dorpie halfpad tussen Kimberley en Mafikeng, in die Bophirima-streek van Noordwes geleë. Daar word dikwels na verwys as "Suid-Afrika se Texas", Vryburg is verantwoordelik vir die grootste beesvleisproduksie in die land. Vryburg is die perfekte vakansie oornagplek wanneer jy langs die N14 reis of op die spoorlyn reis wat van Kaapstad na Botswana loop.
Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en elkeen is individueel ingerig en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Die gastehuis word omring deur 'n welige tuin en bied 'n swembad en is 'n ware oase vir die moeë reisiger. Daar is 'n buitebraai-area en die gastehuis sal eetgerei en ys verskaf as gaste wil braai. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek. Die Schoon Gastehuis is baie naby aan restaurante, banke en 'n winkelkompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Manda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 14 Olmer Street, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Schoon Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Olmer Street, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang