Schoongezich Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 96 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 369 Schoongezicht Street, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schoongezich Gastehuis bied heerlike oornagverblyf, ideaal geleë in die hartjie van Pretoria-Oos. Dit kan 'n goeie opsie wees vir enkelreisigers, paartjies, korporatiewe persone of gaste wat 'n konferensie op die perseel moet bywoon.
Hierdie gastehuis bied 'n keuse van 33 kamers wat elk tot 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in elke en suite-badkamer.
Ander geriewe in die kamer sluit in 'n koffiestasie met 'n yskassie sowel as 'n tee- en koffieskinkbord. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv en gratis WiFi beskikbaar. Gaste het volle toegang tot die welige groen tuine en die gemeenskaplike eetkamer waar hulle hul ontbyt kan geniet.
Gaste kry veilige parkering op die perseel en kan gebruik maak van die braaigeriewe op die perseel. Hierdie eiendom maak voorsiening vir ontbyte, werkgroepe, seminare en bekendstellings vir tot 100 mense.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 369 Schoongezicht Street, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Schoongezich Gastehuis het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 96 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 369 Schoongezicht Street, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang