Successfully reported
+26

Schoongezicht

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Schoongezicht is op die Schoongezicht-plaas aan die voet van die Skurweberge in die Koue Bokkeveld geleë. Dit is 'n rustige en stil area en is heeltemal omring deur die natuur. Daar is 'n groot natuurlike swembad gevul met vars water uit die berg, perfek geskik vir 'n warm somersdag.

Verblyf beskik oor 1 selfsorg-eenheid. Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 'n volledig toegeruste kombuis.

Geriewe op die perseel sluit 'n natuurlike swembad, voetslaan, fietsry en 'n 4x4-roete in. Ys en hout is beskikbaar om te koop. Onthou asseblief om jou eie braairooster, handdoeke, sonskerm, toiletpapier, toiletware, muskietweerder en aansteker saam te bring.

Die naaste dorp is Die Dorp Op Die Berg, wat 'n winkel vir algemene benodigdhede het.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Schoongezicht Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schoongezicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZTVhZWZhLTNlZTEtNDUxMi05MGIwLTYyYjMyMzVmMjY5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Schoongezicht Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.817729975753 19.216844379825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang