Schroderhuis Guest House
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 144 Schroder Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Schroderhuis Guest House is 'n luukse verblyf in Upington wat ten volle en suite-kamers sowel as selfsorg-opsies bied. Die eiendom gebruik sonkrag om gemaklike verblyf tydens beurtkrag te verseker.
Daar is verskillende eenhede om aan elke gas se behoeftes te voldoen, die eenhede word genoem 4-ster-kamers, 4-ster-selfsorgkamers, 4-ster-spysenieringswoonstel en 'n 4-ster-gesinskamer.
Daar is 9 4-ster kamers wat geskik is vir 2 gaste, elke eenheid het 'n dubbelbed asook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas en 'n mikrogolf in.
Die 4-ster Selfsorg Kamers bied verblyf vir 3 gaste. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer in die eenheid het stortgeriewe, asook 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oond vir gaste se gebruik.
Die 4-ster-gesinskamer bied slaapplek aan 4 gaste, elke kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas en 'n mikrogolf in.
Elke eenheid het 'n privaat ingang, lugversorging, WiFi, DStv, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 144 Schroder Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Schroderhuis Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 144 Schroder Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang