Schuilhoek Garden Terraces
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Silverhill Crescent, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schuilhoek Garden Terraces is in lowergroen tuine met 'n uitsig op Tafelberg weggesteek. Dit is perfek vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende vakansieplek of sakereisigers wat sentrale verblyf benodig.
Die ongekunstelde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die aparte buitekombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n vuurput.
Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die eiendom is in 'n stil en veilige woonbuurt teen die hange van Tafelberg geleë en is naby winkelsentrums en natuurlike besienswaardighede. Aktiwiteite naby sluit botaniese tuine, branderplankry, wynproe, perdry, kroegkuiers, gholf, flieks, restaurante, sweefski en seilplankry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Silverhill Crescent, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Schuilhoek Garden Terraces het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Silverhill Crescent, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang