Successfully reported
+21

Schuinshoogte Guest Farm

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R4 850 per nag, vir 13 mense

Beskrywing

Schuinshoogte Guest Farm is tussen Carnarvon en Williston in die Noord-Kaap geleë en dateer so ver terug as die 60's. Die huis kan tot 13 gaste akkommodeer en is uitstekend geskik vir 'n groot gesin of 'n groot groep vriende.

Dié plaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 'n sonkamer en 'n leefarea met 'n kaggel. Die slaapkamers is almal gemeubileer met óf dubbelbeddens, enkelbeddens, óf albei. Die sonkamer en die leefarea beskik oor 3 slaapbanke. Die huis deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet asook 'n aparte toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Buite die hoofhuis is daar 'n aparte losstaande eenheid wat elk 2 gaste kan akkommodeer en beskik oor 'n dubbelbed en en suite-badkamer.

Die kombuis het 'n gasstoof en oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n etenstafel en 'n binnebraai-area. Daar is ook 'n aparte wasarea waar jy 'n yskas-vrieskas sal vind. Die terras bied gaste pragtige uitsigte oor die plaas en twee aparte braai-areas waar gaste 'n oop vuur kan geniet.

Dié plaas bied gaste verskeie doendinge, insluitend voetslaanroetes, fietsroetes en 'n historiese afrondinghuis wat besoek kan word terwyl jy op die plaas is. Gaste het toegang tot die groot stoep en grasperk wat die mooiste uitsigte oor die plaas bied. Daar is ook 'n sementdam om in af te koel, gedurende die somermaande.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pierre H
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike egte plaas ervaring. Dit was vir ons 'n heerlike nostalgiese besoek in die ou oorspronklike plaas opstal met die houtvloere, dik mure en die ...
Sien meer
Mrt 2025
Retha P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag stop. Sien sterre.
Mrt 2025
Retha P
Saam met vriende
5.0
Kom rus hier na 'n lang dag op die pad. Die beste. Die beste oornag op pad Weskus toe. Baie gasvry en behulpsaam, lekker roosterkoek en super lamtjopp...
Sien meer
Des 2024
Giovan V
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful Karoo retreat. "An absolute gem on our road trip to Clanwilliam! It was peaceful and quiet, providing the perfect atmosphere f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Roan L
5.0
Rustig, gemaklik. Fantastiese plek, regte tradisionele plaashuis. Was baie rustig en gesellig saam die familie. Ek sal graag weer daar oorslaap.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

CHRISTHILDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Schuinshoogte Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 850
per nag, vir 13 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R 4 850
per nag, vir 13 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda5b1b00da3fcef1d7bfb9f9ff5bc319086cb216d5bf5c4a2374fce858fd38825d5e1fdad07774b32745b0f302ec3b75e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag, vir 13 mense 19 5 1 5 R63 Schuinshoogte 131 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.261222222222 21.370222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang