Successfully reported

Schwartz Cottage on 22 Kiaat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gavin D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Top class accommodation in White River. Amazing stay in a safe, comfortable and well equipped cottage. It was really a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Goeie diens, goeie waarde. Goed geleë. Ten volle toegerus, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelicia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Vriendelik, behulpsaam, akkommoderend, gerieflik, vol toegerus, netjies en skoon. Chanté was vreeslik behulpsaam en vriendelik om te help. Die eenheid waarin ons gebly het, was perfek, netjies en skoon. Alles wat ons sou benodig het, was beskikbaar. Daar was een aand 'loadshedding' waar daar nog steeds voorsiening gemaak was om nog steeds die yskas, ligte en kragprop te kon gebruik, wat verskriklik gerieflik was om nog steeds onsself te kon besig hou en ons selfone te kon laai, sonder enige ontwrigtinge. Ons sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie met die volgende rugby toer en definitief 'n oorslaapstop maak vir ons volgende lang padvakansie. 10 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Schwartz Cottage on 22 Kiaat
Baie dankie vir jou pragtige woorde! Ons kan nie wag vir julle volgende kuiertjie nie!

Jannie P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Die eenheid is baie netjies en skoon. Baie lekker ruim. Baie lekker gebly. Eenheid is ruim, met 'n lekker kombuis en leefarea. Baie maklik om daar te kom en ligging is uitstekend vir binne in die dorp wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan T
1 nag
5.0
Sep 2024

Recommended. We had a comfortable one-night stay over, clean and pleasant little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Exceptional. We would definetely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlike oornagplekkie vir 'n gesin, nie baie speelruimte vir kinders. Kombuis inhoud was van die beste. Baie mooi dekor en fantastiese, hoog genoeg stortkop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonika W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Presies wat ons verwag het. Ons het baie goeie kliëntediens ontvang. Die plek was presies wat ons verwag het en veilig. Dit was 'n lekker naweek by Schwartz Cottage on 22 Kiaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roenel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Heerlik gekuier! Baie goed toegeruste cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Schwartz Cottage on 22 Kiaat
Dit was 'n absolute plesier om Roenel, en veral die honde-kinders, te huisves! Hoop om jul gou weer te ontvang!

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2021

Gerieflik, rustig en skoon! Afwesigheid van normale televisie programme het gepla!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Kiaat Road, White River, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmCRCOB1PYdrpqWiTiGPhsK2prfpqSaw3meppGQSufRXcb41tZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 22 Kiaat Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.32279029419 31.012057871775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang