Successfully reported
+33

Scorpio Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Scorpio Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Scorpio Guesthouse is in die klein dorpie Vredenburg aan die Weskus geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit word omring deur pragtige strande, met nabygeleë dorpe wat Paternoster, Saldanhabaai, Jacobsbaai, Langebaan en St. Helenabaai insluit.

Dié gastehuis beskik oor 2 pragtig ingerigte woonstelle. Die eenhede het elk 'n leefarea, slaapkamer, kombuis, badkamer en is toegerus met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit stowe met oonde, broodroosters, mikrogolwe, yskas-vrieskaste, slim-TV's, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Gaste is welkom om die gemeenskaplike sitkamer, eetarea en braaigeriewe te geniet, of bloot op die tuinmeubels buite te ontspan en die groenigheid wat die eiendom bied te geniet. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Anelisiwe N
Saam met vriende
5.0
Amazing, great. The place is amazing, great location. The owner is very nice. I will definitely be going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Elize I
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig weg van stads lawaai. Fantasties, 'n plek om lekker te ontlaai en te geniet.
Mei 2025
Zhane P
Saam met vriende
5.0
Our stay was awesome; it felt like a home away from home. Our stay was exceptional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n asemrowende tydjie. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Portia S
Gesin met klein kinders
4.8
Nice and cozy with beautiful views. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Scorpio Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Scorpio Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Scorpio Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9db108c4e124fcc7f3de4f60e85c16dfab2f8ace77e2fdd424c534c1b037fad6d45e01ed25a905f9e1d334188b65d3d991bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1 Scorpio Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.91575 17.97845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang