Successfully reported
+11

Scottburgh Coral Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Scott and Cordiner Street, Coral Sands, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Scottburgh Coral Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Scottburgh geleë. Die kompleks is ideaal geleë 550 m vanaf die hoofstrand en restaurante in die omgewing.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof bevat.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.

Die Scottburgh-strand het 2 superbuise; restaurante met 'n wonderlike uitsig oor die see, 'n grasgebied en daar is twee getypoele.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Annika P
Gesin met klein kinders
5.0
The apartment is perfect—clean, well-equipped, and has everything you need. Highly recommended stay at Scottsburgh Coral Apartment. I h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Johannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir jou geld. Ek en my familie het dit baie geniet, so sal beslis weer gaan. Dis rustig, geen lawaai nie, dis nou waarde vir jou geld.
Des 2024
Petrus G
5.0
Really enjoyed it. Will happily stay there again and refer you to friends and family. The flat was awesome. And everything needed was a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Dirk S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Fantasies. Baie dankie.
Jul 2024
Lauren H
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. It was wonderful. Lovely space for a family. We truly enjoyed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Corner of Scott and Cordiner Street, Coral Sands, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Scottburgh Coral Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Scott and Cordiner Street, Coral Sands, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98a21bbd871f7e81c5eefbc049457d2db1ad943139696b5584a94153d193347af2d663f565310255df618b470332027ef000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Corner of Scott and Cordiner Street Coral Sands 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.282116393931 30.756585001946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang