Successfully reported
+37

Scottburgh House on the Beach

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisy Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Scottburgh House on the Beach bied gehalte vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die eenheid is op die strand geleë, omring deur plaaslike wild.

Die ruim, dubbelverdieping-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag. die 2 slaapkamers, geleë op die eerste verdieping, beskik oor 'n koninggrootte-bed in elk. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die sitkamer wat nog 4 gaste kan akkommodeer. Opblaasmatrasse is ook beskikbaar, indien nodig.

Die eerste verdieping het 'n ruim balkon met pragtige uitsigte oor die warm Indiese Oseaan.

Op die grondvloer beskik die huis oor 'n volledig toegeruste kombuis wat toegerus is met alles wat gaste benodig vir sorgvrye selfsorgverblyf, insluitend 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitkamer loop uit op 'n patio met braaigeriewe, waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei en 'n ogie kan hou oor die kinders wat op die grasperk speel.

Die hoofswemstrand is net 500 meter van die huis af waar gaste ook restaurante en winkels kan vind.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

4

2 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daisy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Daisy Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Scottburgh House on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Laer wasbak
Stort- of badstoel
Ruim slaapkamer
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisy Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3D7ZTVs6WxtX4FSgUUZlR4eigJKQoE2cz6I8gajaRSK0SEeyhn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Daisy Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -30.272524711246 30.760669920461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang