Sea & Mountain View Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Beach Road, Unit 2 Millershof, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea & Mountain View Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel oorkant die strand in Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, TV en 'n ingeboude binnebraai. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n onbelemmerde see-uitsig. Daar is parkeerplek in die motorhuis. Die verblyf is naby winkels en restaurante. Gordonsbaai se hoofstrand is net 100 m vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mieshka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 93 Beach Road, Unit 2 Millershof, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea & Mountain View Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Beach Road, Unit 2 Millershof, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang