Successfully reported

Sea & Mountain View Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicole K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ongelooflike lekker naweek weg in lekker huis met die mooiste uitsig. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die huis bied soveel ruimte en gemak. Alles en meer wat mens sal nodig kry, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ongelooflik uniek en gemaklik. Perfek, alles was perfek. Eienaar was uitstekend behulpsaam en ons gaan beslis weer daar gaan woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fabulous. Fantasties. Baie lekker. Baie, baie, baie lekker. Ons praat nou nog van ons plekkie, dit was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Memorable. The stay was a memorable time with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elverchia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Dit was baie lekker. Die huis was wonderlik en ons gasvrou was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriswine T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wat 'n koud maar lekker kuier by die vuur. Dit was baie 'n lekker plek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keyla M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties! Ons het 'n verblyf gehad by Sea & Mountain View Villa. Die huis het letterlik al die benodighede om weg te breek, al is dit net vir 'n naweek! Die huis is baie stylvol, modern, netjies, skoon en het 'n verskriklike mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlyle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Well worth my money. Above my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolize P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Excellent stay, wonderful experience. This was a wonderful stay. The host communicated well and promptly. I received detailed clear instructions on keys/access. Everything was clean and well set up. We had a wonderful family reunion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Baie mooi en lekker verblyf. Sal vir enige een aanbeveel. Baie mooi en skoon verblyf. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5190c9a5a04eb148fa382feb1365470215dc631892f4f26c60344f2cb42544655bcdc58550d7ad7bb89f37f31b0f28ad43ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 6 Walvis Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1723456 22.1215743
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang