Sea and Lakes Self-catering Unit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1885 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea and Lakes Self-catering Unit is in Kleinkrantz, Wildernis en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of reisiger. Dis naby 'n winkel, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié knus woonstel is op 'n woonerf en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid is op die grond verdieping.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaat-induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dis ideaal vir verhit-en-eet.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met sitplek vir 2 gaste. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is 'n klein tuinarea met braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kleinkrantz is baie gewild vir valskermsweef en een van die springplekke is 50 m vanaf die eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1885 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea and Lakes Self-catering Unit het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1885 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang