Sea and Lakes Self-catering Unit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1885 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea and Lakes Self-catering Unit is in Kleinkratz, Wildernis geleë, en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger. Dit is binne maklike bereik van 'n winkel, restaurant, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die knus woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid is op die grondvloer geleë.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, dubbel-induksiestoof en mikrogolf, ideaal vir verhit-en-eet etes, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV en 'n eetarea met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Daar is 'n lieflike tuintjie met braaigeriewe.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kleinkrantz is baie gewild vir valskermsweef en een van die springplekke is 50m van die eenheid af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1885 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea and Lakes Self-catering Unit het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1885 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang