Successfully reported

Sea Breeze and Seagull

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elmay M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die kuier was wonderlik en die huis was baie skoon en netjies. Dit was baie lekker. Die plek was mooi skoon en baie netjies. Beslis die moeite werd. Die huisie is in 'n baie lekker en veilige area, naby aan die strand. Die eienaars was so vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer by hulle boek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Vreeslik dankie vir my goeie rating, julle is welkom terug enige tyd.

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Lekker gebly en gasvrou het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Dankie vir my mooi review

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Good. The stay was very good, private and had no disturbances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Thank you for my good review, much appreciated.

Judith F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Safe, pleasant, stunning view and sunlight. Our stay was very pleasant and we were welcomed very friendly by the host, and she was very accommodating towards our requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Thank you Judith for my good rating.

Sharon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die plek beskik oor alles wat jy benodig om lekker vakansie te hou. Die plek beskik oor alles wat jy benodig om lekker vakansie te hou. Dit het 'n mooi uitsig oor die see. En die stort is fantasties. Lekker veilige parkering. Baie vriendelike en aangename gasvrou. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi review. Waardeer dit baie! Jul is welkom terug enige tyd.

Jenny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtig, lieflik en gemaklik. Baie gerieflik en die eenheid het alles wat jy nodig het. Pragtige uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die diens was uitstekend. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Dankie Ronel voor die review. Julle is welkom terug enige tyd.

Esthea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het lekker geslaap. Al wat ons net kan noem, is dat daar nie koffie, tee of suiker in die kamer vir ons gegee was, soos wat ons by al ons ander plekke ontvang het nie. Die res was lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esau S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ontvangs was goed, pragtige woonstel, naby alles. Was baie lekker. Baie lekker gewees, stil veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi review, julle is altyd welkom terug enige tyd.

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie baie goeie waarde. Baie netjiese en goed uitgelegde blyplek. Is baie vriendelik ontvang. Het alles wat 'n mens nodig het. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

SOPHIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R990
R 990 R 594
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
R 990 R 594
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 594
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Robbe Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9087fe81c985bd54e815ec5cd20c2c29f5852cef9890edb2e1ebc0a676b26a7cff2f0f797439daeb5423a521cce22d69a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R594 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 24 Robbe Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173658695743 22.124621748623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang