Successfully reported
+28

Sea Breeze Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Panorama Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sea Breeze Cottage, geleë bo-op 'n heuwel in Zinkwazi-strand, is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met ongerepte uitsigte. Dit is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en albei het toegang tot hul eie en suite-badkamer. Die eerste en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede en suite-badkamer 'n bad het. Die 2 ander slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens slegs vir kinders. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim buite-area geniet met 'n alfresco-eetarea, 'n braai en 'n swembad. 'n Dubbelmotorhuis is op die perseel beskikbaar. Casey's Beach is ongeveer 850 m weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Zinkwazi Forest Trails is ongeveer 1.2 km weg.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 95 Panorama Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Panorama Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4e7d4b81a408fbdb822769fe8715afc496c7bb0026c36ca7a4d5fd2d9b994f1dc70c30046266421d007dee185b71ca5085c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 95 Panorama Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2914342 31.4313691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang