Sea Breeze Manor Green Unit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Tenth Avenue, Unit 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Breeze Manor Green Unit is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid 'n hanetreetjie van Gonubie-strand af en vinnig stap van die naaste winkelsentrum af. Hierdie eenheid bied 'n pragtige en moderne ruimte met sweempies goud, perfek om die geluide van die golwe wat naby neerstort te geniet.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met elk 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Die gemaklike sitkamer het 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Tenth Avenue, Unit 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze Manor Green Unit het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Tenth Avenue, Unit 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang