Sea Breeze No. 3
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sea Breeze No. 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë.
Dié woonstel op die grondvloer bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 1 enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitarea bied gemaklike sitplek, binnebraaigeriewe en TV met sekere plaaslike kanale.
Die woonstel is ideaal geleë binne 'n kort afstand vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 504
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze No. 3 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang