Successfully reported
+16

Margate Sea Breeze West 1

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Road, Sea Breeze West 1, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 R638 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Margate Sea Breeze West 1 is ’n ruim selfsorgwoonstel vir tot 6 gaste in Margate Beach, Margate.

Hierdie woonstel is op die grondverdieping en bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders (7 jaar en jonger). Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea en albei die badkamers het ’n bad en stort. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n skottelgoedwasser toegerus.

Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar ’n TV met OpenView is. Dit lei na ’n beskutte stoep met ’n etenstafel en braaigeriewe en bied ’n uitsig oor die tuin. Die kompleks het elektriese omheining en daar is parkeerplek in die motorhuis.

Sea Breeze West 1 is binne 2 km vanaf die strand, verskeie winkels, restaurante en ’n hospitaal. Gaste kan die strand besoek om te duik, swem, branderplankry en visvang, asook besienswaardighede soos Margate Bird Park besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • West Road, Sea Breeze West 1, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Margate Sea Breeze West 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Road, Sea Breeze West 1, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78c5a0622f4c65863c9ddfa3accae84549a255c0f97621d16a5d45d51755b25e663ae027abcf16a702100cb589f9e1848238?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 West Road Sea Breeze West 1 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.86002 30.36864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang