Successfully reported
+15

Sea Breeze West 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: LOT 2887 West Road, Sea Breeze West 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Breeze West A is 'n selfsorgwoonstel in Margate, in die hartjie van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat - en vir baie is dit bloot hul plek vir 'n wonderlike somervakansie. Behalwe vir die strande, bied Margate ook van die beste snorkel- en duikroetes in Suid-Afrika. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die hoofgastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel maak oop op 'n balkon met 'n ingeboude braai en 2 buite-eettafels met sitplek vir 8 mense. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir jou voertuig, met bykomende gasteparkeerplek vir 2 voertuie, beskikbaar op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • LOT 2887 West Road, Sea Breeze West 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Breeze West 5 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: LOT 2887 West Road, Sea Breeze West 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10ef240e2c1066ee10bb4ddab05e9586b36d0c212404d2596ac27e68556c051e29c9a93073c0090683e527b2804a78c2c8f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 LOT 2887 West Road Sea Breeze West 5 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -30.85997 30.368655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang