Successfully reported
+31

Sea Castle 1

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis wynbewys (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jun 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Castle 1 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n huis in St. Augustine-weg, Paternoster met 'n skilderagtige uitsig oor Bekbaai, Mosselbank en die eindelose Atlantiese Oseaan. Die hoofstrand is skaars 2 minute se stap van die woonstel af.

Sea Castle 1 bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en hierdie oopplan-solderwoonstel het 'n privaat ingang met toegang tot 'n groot sondek en braai-area. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n losstaande bad waarin gaste luilekker kan ontspan.

Die oopplan-kamer het ook 'n sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oondjie, tweeplaatstofie, yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster en al die nodige breekware en eetgerei.
Buite is 'n balkon met sonstoele en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Hier is geen TV en geen WiFi beskikbaar nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Johannes K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, skoon en netjies! Baie lekker! Skoon en netjies!
Okt 2025
Bianca B
Saam met lewensmaat
5.0
Tropical vintage gem. Dit is 'n spesiale juweel vir 'n paartjie wat 'n wegbreek wil neem. Jy is by 'n restaurant, wynproewinkel. Die restaurant het 'n...
Sien meer
Jan 2024
Thomanda S
4.8
Pleasant, blissful and peaceful. I had an amazing stay at Sea Castle 1. Modern, clean and very chic. Perfect location near restaurants ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Carol G
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker en mooi vir ʼn vinnige wegbrekie! Baie mooi oulike plekkie. As mens langer as een nag wil bly, moet daar verkieslik aircon en WiFi wees.
Jun 2025
Jacobus L
Saam met lewensmaat
5.0
'n Asemrowende ervaring wat ons weer en weer sal doen. Fantastiese ervaring. Kontemporêre dekor is baie mooi en so gemaklik. Bed en linne is absoluut ...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Eloise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Castle 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAywh1M7iDgyguxCI7zMZxmSCosi6hxq0VDOamtBQdYQgPchViTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 54 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.809718439402 17.889171109123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang