Sea Castle 2
Ontvang 'n gratis wynbewys (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jun 2025 tot 31 Jan 2026.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Castle 2 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim, oopplan-woonstel in Paternoster. Die woonstel is gerieflik geleë, net 300 m van die hoofstrand af en bied maklike toegang tot restaurante en winkels.
Die solderwoonstel het 'n privaat ingang en bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamerarea bestaan uit 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n vrystaande bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie oopplan-kamer het ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek.
Die kombuisie is toegerus met 'n mini-oond, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Parkeerplek op straat is beskikbaar vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Eloise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 84
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Castle 2 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang