Successfully reported
+27

Sea Castle 6

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis wynbewys (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jun 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine Road, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Castle 6 bied kontemporêre vakansieverblyf op die gasheer se eiendom in die kusgebied van Paternoster en is die ideale keuse vir 'n romantiese wegbreek uit die stad.

Hierdie eiendom op die eerste verdieping bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n leefarea met 'n kombuisie. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kombuisie met 'n induksie-eenplaatstoof, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n yskas-vrieskas.

Deur die stapeldeure van die leefarea loop gaste uit op die patio met buitemeubels en 'n ingeboude braai, wat die ideale plek is vir 'n heerlike skemerkelkie terwyl hulle die omliggende uitsigte ten volle bewonder.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 voertuig. Hierdie eiendom is naby verskeie restaurante en winkelsentrums en is gerieflik 300 m van die hoofstrand geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Leon Mare L
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig, goed toegeruste eenheid. Sien sterre.
Okt 2025
Ronel C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Beautiful uitsig! Mooi dekor.
Sep 2025
Gerty D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly en was spyt dat ons nie vir 2 aande bespreek het nie! Pragtige plek met die mooiste see uitsig.
Aug 2025
Robin M
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Heerlik netjies, amazing bed.
Aug 2025
Amelia M
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Fantastiese plekkie! Sal weer by Sea Castle bly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Eloise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • St Augustine Road, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Castle 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine Road, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452f1d33a99d1901772a59286e319d6c2a875e8753b48c86381d63cf424e8d9c69b185a4c7965348616a98786537ea46ad17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 St Augustine Road Paternoster 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80971690565 17.888782546338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang