Successfully reported

Sea-Coral

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Graham T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beste surf trip. Baie lekker geslaap, waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Great, ja Stilbaai het een van die beste plekke om te seilplank, en kombineer jy dit met 'n pragtige slaap- en blyplek soos Sea Coral, kan dit nie anders as 'n wenkombinasie wees.. 'n wenner definitief.

Jo-ann A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik lekker. Is 'n baie netjiese plek. Die host is baie vriendelik en aangenaam. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Baie dankie, ek bly as gaste tevrede is en sal graag wil hê dat hul weer kom kuier.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We love it and the friendliness of the owner. The best, the best, the best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Ek is bly hul waardeer nog goeie dinge in die lewe. Ek gaan uit my pad om 'n goeie diens te lewer.

Minienke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

My nuwe gunsteling blyplek. Fantastiese plek met letterlik alles wat jy nodig het. Mal oor die aandag op klein details in en om die huis. Ek sal definitief terugkom oor en oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Defnitief, dis my groot doel om die kuiergaste regtig tuis te laat voel asof hul by hul eie woonplek is en terselfdertyd die wonderlike plek soos Stilbaai te geniet. Dankie

Josephus (boetie) V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Julle mis vir seker baie uit as jy nie daar gaan bly nie. Ons gaan vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Dankie, ja, dis waar, jy mis uit op 'n mooi en netjiese plek, waar jy net kos en klere benodig. Nie eens te praat van die mooi van Stilbaai, sand en see; dit maak dit 'n wenner.

Lynette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal beslis aanbeveel en weer daar bly. Lieflike, skoon huis. Ten volle toegerus. Pet friendly. Gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Definitely a home away from home, and then some. We only stayed one night. I was travelling with my daughter and grandchildren, 28 months and 12 months. We had everything we needed and we were very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
That's great, thanks! Love that. If you stay one night or ten, you must always feel at home and enjoy the stay and Stilbay.

Alison M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Friendly, spacious with all you need and more. Lovely spacious accommodation with everything on hand that you could possibly need. Friendly host who went the extra mile to make our stay fantastic. Next time I will book for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Thanks, I'll do my best to keep it up, so that visitors to Sea Coral can enjoy.

Hazel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Wonderlik! Met aankoms was die eienaar baie aangenaam. Hy is so ontvanklik en gasvry. Ek en my gevolg het daar aangetrek vir my troue en oom Eddie het ons daardie spasie gegee om rustig klaar te maak. Die huis lyk ver beter as op die foto's. Alles was skoon en netjies. Die ligging is puik! Ek sal enige tyd weer oom Eddie se plekkie besoek! Bravo, oom Eddie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Baie dankie, ek bly ek kon deel in jou groot dag en dit was nogal iets besonders om te sien hoe as fam jul mekaar ondersteun. Meer as welkom om weer te kom kuier.

Jane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Will definitely be back. Loved the home we stayed in. Eddie was really kind and a wonderful host. Only a short walk to the beach. Everything you need is available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Dankie, ek waardeer. Ek doen my bes dat die ouens wat gebruik maak van Sea Coral, hul links benodig net kos en klere... en baie vreugde.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 743
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 743
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 743
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Wege Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666ad1772b8570088a7d5dde79aa021c68412856467cdc99f4301b6a8b1af01f73db0bb74f59a73d315cab5f11f2b82e18b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R743 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 9 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385495 21.41907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang