Sea Esta Beach House
Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 750R3 188 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Sea Esta Beach House is die perfekte plek om te bly vir 'n vakansie of 'n spontane naweekwegbreek in Zinkwazi Beach, geleë in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en binne loopafstand van die strand.
Die akkommodasie is ruim en bied gemaklik slaapplek vir tot 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. 3 van die slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak het. 'n Aparte gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitkamer beskik oor 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Dit is toegerus met 'n omsetter wat 'n ononderbroke kragtoevoer vir noodsaaklike geriewe verseker. Gaste kan TV kyk, verbind bly met Wi-Fi, hul fone laai en sekere ligte in die eenheid deur die omsetter laat aandryf.
Of u nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie huis bied 'n gemaklike, gerieflike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kirsten Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 108 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang