Successfully reported

Sea-facing High Tide Apartment 2502

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Rudi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Plek het alles. Mooi uitsig en lekker stil. Sal weer daar gaan bly. Baie lekker gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
G. Noel
Sea-facing High Tide Apartment 2502
Thanks Rudi for the beautiful review. We hope you will come again soon. Noël

Nico E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowend. Baie lekker gewees, dankie vir jul diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2021

Fantastic view. The staff went an extra mile to give us great service. The flat was clean and in good condition, everything you need is at hand. Friendly and helpful personnel on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
G. Noel
Sea-facing High Tide Apartment 2502
Thanks. Glad you enjoyed your stay. Do come back soon.

Wendell J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Uitstekend en onvergeetlik. Die woonstel was in 'n goeie toestand en het 'n pragtige uitsug oor die see. As ek sou weer in KZN wil gaan in die toekoms, sal ek weer na dieselfde plek wil gaan. Die opsigter het ons mooi ontvang en weggesien. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
G. Noel
Sea-facing High Tide Apartment 2502
Thanks Wendell, you are welcome anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

G. Noel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 424 Andrew Zondo Road, High Tide complex, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA599792395c1475167c5ec6838303ed3a5958dd76cf8b502bfee9d3c35169b9f88298adf8cb3018d19a7869285a0c25114b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 424 Andrew Zondo Road High Tide complex, Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.0502983 30.88804110734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang