Sea Forever
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Shad Road, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
SeaForever is 'n selfsorghuis aan die einde van 'n stil doodloopstraat in Pennington. Dis binne maklike stapafstand van die strand, die rivier en wonderlike visvangplekke.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers waarvan al 3 'n koningingrootte-bed het, die hoofslaapkamer het 'n volledige en suite-badkamer, die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n gastebadkamer met 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer wat na 'n stoep lei. Die kombuis beskik oor 2 yskaste, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser, asook 'n waskamer met 'n wasmasjien. Die stoep het 'n sitarea, tafel met stoele en braaigeriewe. Ander geriewe sluit 'n kluis, alarmstelsel, 'n outomatiese hek en parkeerplek in.
Sea Forever het 'n pragtige en rustige tuin, 'n groot swembad en alle areas het lieflike see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christopher Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 Shad Road, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Forever het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Shad Road, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang