Successfully reported
+39

Sea Front self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1493 Oranje Street, Henties Bay, Erongo
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sea Front self-catering is 'n vakansiehuis op Hentiesbaai se strandfront in Namibië. Die verblyf bied 'n ongelooflike see-uitsig en is 'n goeie opsie vir 'n familie of 'n groep vriende wat saam vakansie wil hou.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die vierde slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde en vyfde slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, 2 oonde, 'n mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en rusbanke in die leefarea. Skuifdeure bied toegang tot die balkon met buitemeubels. Daar is nog 'n etenstafel, asook braaigeriewe op die houtdek. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Daniel C
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer kom. Diep lekker, sal weer gaan kuier daar.
Jul 2025
Laurene V
5.0
Veilig. Rustig. Fantastiese uitsig. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2025
Nadine D
4.8
Perfekte ligging vir 'n visvangvakansie. Ligging was perfek, huis is lekker ruim vir 'n groot groep. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025
Gert V
Saam met vriende
4.6
Hemel op aarde. Alarming ligging. Mooiste uitsig oor die see. Lekker braai en kuier area.
Apr 2025
Rendani N
Saam met vriende
4.6
Good value for money. Overall, it's a good place for resting. The house can accommodate almost 16 people, which I think is a great barg...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1493 Oranje Street, Henties Bay, Erongo
  • Gaste dink Sea Front self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1493 Oranje Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde761e93aef7458387cddb9d1206c24fbf732f3f51f3d1823f706221d4a5062d0efa1773d275aaf4933095182a1d2dcd1fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 1493 Oranje Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.12679699741 14.285042856731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang