Successfully reported
+15

Sea Grace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Dias Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Grace is 'n pragtige vakansie-eenheid in Witsand, ideaal vir 'n ontspannende wegbreek, sakereis of paartjie-toevlugsoord.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede badkamer 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Vars linne en komberse word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer, eetkamer en kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, en basiese eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met 'n beperkte DStv-pakket. Gaste is welkom om hul eie draagbare WiFi saam te bring en aan te meld op die slim-TV.

Die woonstel bied gratis veilige parkering en 'n balkon-patio waar gaste die sonsopkoms en sonsondergang kan geniet. 'n Privaat binnenshuise braai-area is beskikbaar, en 'n gemeenskaplike buitebraai kan op warm somersdae geniet word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 1 Dias Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Dias Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca94c8fe9ee139dbddfd612b6abbbe1bbf8ca0c6e426aff0a588ae05ed1a645cdab971d2b3ebf464f41d3cf3a4b9048082fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 Dias Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395287397571 20.834733902447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang