Successfully reported
+39

Sea Ibis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrier Drive, Unit 30 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Ibis is 'n selfsorgwoonstel in die kompleks, The Village, in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is 'n perfekte keuse vir 'n paartjie wat verblyf soek wat hul ontspanning sal verbeter.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir stromingsdienste soos Netflix en DStv gebruik. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel, asook direkte strandtoegang vir die gaste se genot. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nathan C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Ja, baie lekker gebly.
Okt 2025
Estelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Sien gou weer. Meer as genoeg vir 2, baie veilig en netjies. Die perseel se gronde is netjies en ek kan sien dit word mooi in stand gehou. Beste diens...
Sien meer
Jul 2025
Pearl D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, sal beslis weer daar bly. Fantasties, skoon, netjies en baie goed ingerig met alles wat mens nodig het. Selfs Nespresso koffiemasjien. Gasvro...
Sien meer
Mrt 2025
Micha G
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal views and service. The stay was incredible, Barbara our host went over and above the call of duty. It was a great way to cel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Richard K
Saam met lewensmaat
4.4
Nice and relaxing. Very nice accommodation. Barbara was fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Brendon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Barrier Drive, Unit 30 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Ibis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrier Drive, Unit 30 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99ddbbebb745f2e4c1ae7f2d8980337cad35a315c5f6e0b282dc0258e2110c36ed14e4f9570caa53fb9277110be3fefbd9e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Barrier Drive Unit 30 The Village 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.489974203488 31.250233713913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang