Successfully reported

Sea La Vie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Philip S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlike verblyf. Ons was vriendelik verwelkom, die plekkie is baie oulik en het 'n lieflike uitleg. Ek sal enige tyd enige iemand aanraai om hier te kom oornag, alleen of as familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike vinnige wegbreek na die pragtige plekkie. Verskriklik netjies en skoon. Die eenheid is privaat met eie ingang met alles wat jy nodig het en uitstekend ingerig. Tannie Susara het ons baie vriendelik ontvang en weer gegroet. Dit sal 'n voorreg wees om weer daar geakkommodeer te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons was vriendelik ontvang en verblyf was heerlik. Ons het heerlik gebly, dit was net te gou verby. Gasvrou het ons vriendelik ontvang en als was mooi en skoon. Kinders het die swembad geniet. Baie vriendelike mense en definitief 'n uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma P
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Akkommodasie was great, traffic was 'n probleem maar dis nie julle skuld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekend! Ek het die verblyf gehuur vir my bejaarde en verswakte ma sodat sy naby ons kan wees in die feesseisoen. Susara het uit haar pad gegaan om my ma se verblyf ongelooflik aangenaam te maak en het sonder enige verwagtinge van ons kant af baie moeite met my ma gedoen! Baie dankie. Die wêreld het meer mense soos jy nodig. Die fasiliteite was uitstekend en ek sal dit beslis aanbeveel. Goedgeleë - netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Baie gerieflike vakansieverblyf stapafstand van strand. Vriendelik en baie gasvrye gasheer en -vrou. Ons het sommer vriende bygekry en lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Sea la Vie is baie netjies en die eienaar is baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Skoon, netjies en veilig. Baie goed ontvang. Die plek is baie netjies met heelwat ekstra's wat 'n mens soms vergeet om in te pak. Pragtige stort. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Die kuier was lekker ten spyte van die weer. Dankie Sea La Vie, ek is mal oor die badkamer, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2020

Dit was goed. Gasvryheid baie goed. Het dit geniet. Ontvangs was goed. Sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Hannes Pienaar Street, Bay View, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANog9brYsSc1oHdYcvp9HOSKlvGcp7afuWW2cbIMMWxnwAaMPhk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 34 Hannes Pienaar Street Bay View 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.141516 22.108134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang