Sea La Vie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Hannes Pienaar Street, Bay View, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea La Vie is in Hartenbos Heuwels geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n gesin van 4 gaste is. Dit bied gerieflike verblyf naby die verskeie besienswaardighede op die Tuinroete.
Sea La Vie 1 is 'n oopplan-woonstel en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus is. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket in die slaapkamer.
Sea La Vie 2 beskik oor 2 slaapkamers, een het 2 enkelbeddens en een het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Gaste kan binne- en buitebraaigeriewe geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die verblyf het 'n swembad en veilige parkeerplek. Elke eenheid se ingang is apart van die hoofhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 34 Hannes Pienaar Street, Bay View, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Hannes Pienaar Street, Bay View, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang