Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Kim C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfect. Rochelle and Willie were always there to assist any time of the day, just a few amenities need to be brought with for the stay or taken note of. Bring toilet paper, only 1 toilet roll was in the 1 toilet. Braai bakke for braai meat, no bowls and containers available. Salad bowls for salads, there are only 2 huge bowls. Electricity needs to be punched in before people come to stay. Otherwise, everything was perfect. Thank you. The beach is 2 streets away from the house. They have WiFi too, which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowena C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Naweek was fantasties. Baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang en het geen probleme gehad vir die naweek nie. Het ook veilig in die omgewing gevoel en kom heel naweek WhatsApp met hulle. Even my eie probleempies (lag) met hulle gedeel so gemaklik was ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvino
Sea La Vie
Baie dankie vir die mooi woorde, Rowena. Ons hoop ons sien julle weer.

Belinda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld sal beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvino
Sea La Vie
Baie dankie, ons hoop om jou weer te sien.

Varity B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Baie lekker. Alle geriewe is naby. Mooi see uitsig. Dit was baie aangenaam en wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elvino
Sea La Vie
Dankie vir die resensie, Varity. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom.

Anton B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Great. The stay was good, just lacking basic items such as wine glasses, braai bak, toaster, etc. But overall very clean and the housekeeper was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Abigail R
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jul 2025

Relaxing but nothing to do in the town. It was quite dirty, the bedding and the house had a weird smell to it, and it was a very average experience. Would not recommend Lamberts Bay in general, but the place provided what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lee-ann M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Lekker maar te veel onderbrekings. Ligging was goed. Huis netjies en ruim, maar nie gehou van die onderbrekings byna elke dag deur die property manager en haar kinders. Kragprobleme gehad maar met die eienaar gesels. Yskas baie klein vir 'n groot plek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elvino
Sea La Vie
Thank you for your review; these always help us improve where we are lacking.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elvino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Saratoga Close, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46c3751326119fcef4f6d9fcc318ff4c00729d9a478ffbf2e60ef61a7087ed832d78c4337ad863c4757a79a5ca352d44cfb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 7 Saratoga Close Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.107776443573 18.30533673373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang