Sea La Vie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Lampies Drive, Lampies Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea La Vie is 'n woonstel met 'n privaat ingang op die boonste verdieping wat deel van die eienaar se huis vorm en in die skilderagtige dorpie, Lampiesbaai, in St. Helenabaai geleë is. Die woonstel bied 'n rustige atmosfeer en is net 100 m vanaf die gewilde Gouemylstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeur bied toegang tot 'n groot beskutte balkon met buitemeubels waar gaste die gedeeltelike see-uitsig kan bewonder.
Parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.
Die woonstel is sowat 6 km vanaf die plaaslike Spar, OK, restaurante en kroeë. Aktiwiteite in die area sluit branderplankry, stap, swem, kajakvaart, snorkel, walvis- en dolfynkyk, visvang, gholf en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 91 Lampies Drive, Lampies Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Lampies Drive, Lampies Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang