Successfully reported
+17

Sea La Vie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Manta Wing, Meer-En-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sea La Vie is 'n bekoorlike huis wat in Meer-En-See, Richardsbaai geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is die ideale opsie vir 'n klein gesin wat vakansieverblyf naby die strand soek.

Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2,5 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 'n oop area met 'n driekwartbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis lei na 'n privaat tuin met 'n swembad, buitesitplek en braaigeriewe. Die eenheid het voorafbetaalde lugversorging.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nonhlakanipho L
Saam met vriende
5.0
Lekker. The service was great, we are very happy. The only thing was the TV which didn't play YouTube; it was not a smart TV. Thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lourika D
Gesin met tieners
5.0
10 sterre as ek kon gee. Dit was die mooiste netjiesste plekkie gewees, ons was so verwelkom en tuis laat voel. Sal definitief vir almal aanbeveel en ...
Sien meer
Mei 2025
Clive M
Gesin met tieners
5.0
Absolutely stunning accommodation. Highly recommended. Classy upmarket accommodation. Very friendly hostess. Little gifts provided for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Elize V
5.0
Rustigheid vir die siel. Al was dit net een aand gewees, het ons baie lekker gebly.
Apr 2025
Shaun H
Besigheidsreis
5.0
Awesome. The most amazing hosts who go above and beyond for their guests. The accommodation is clean, comfortable and a home away from ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Manta Wing, Meer-En-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Manta Wing, Meer-En-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c61861fec48c3c326f4ac6830052e8e3784b70b3c249cf89c56b044f01b26db38dc484e61d42a7fc94a2a7d6ed1a2521ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 10 Manta Wing Meer-En-See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.775495258282 32.11477581584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang