Successfully reported

Sea la Vie

Selfsorg

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rus & Vrede. Die huis beskik oor alles wat nodig mag wees en nog meer. Dit is ruim en goed ingerig. Die beddens was gemaklik en die uitsig van die stoep af met die see in die verte 'n bonus. Ons tieners kon lekker swem en tennis speel. Die gashere was tops en het ons bederf met ekstras. Hulle was baie tegemoetkomend. Sal enige tyd weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Sea la Vie
Hi Anita, Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit regtig. Ons is so bly julle het heerlik in Sea la Vie gebly. Ons sien regtig daarna uit om julle weer te verwelkom by ons.

Dee D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Aug 2025

Good. Beautiful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Drommedaris Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08646b3c87f4b6f045cc7a2d47b6eb4ddab45bd8ec8f0d4098c6b64955429a706dc055dcdbe62ef27ccc28d783be888ce1db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 2 5 1 3 45 Drommedaris Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054290157284 24.916867428161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang