Successfully reported

Sea La Vie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Arniel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Defnitief 'n weer boek huis! Alles was baie skoon en netjies. Verhuring was baie goed georganiseer. Dit is definitief 'n 'weer boek huis'!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand Francois N
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Kon nie vir beter gevra het nie. Baie netjies, mooi see uitsig en alles perfek. Ons as gesin met klein kinders het 'n goeie tyd gehad met my seun se laaste week in Suid-Afrika - voor hy permanent verhuys na Australië. Alles was 'n pluspunt en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Sea La Vie
Baie dankie vir jou mooi positiewe boodskap, Wynand. Ek is regtig bly julle kon as gesin die huis saam geniet en goeie herinneringe maak. Alles wat mooi is vir die res van die jaar. Vriendelike groete, Estelle Meyer

Johanita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ontspannend, gerieflik, skoon, netjies en 'n pragtige uitsig. Die huis was so gerieflik, alles wat jy aan kan dink, is tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik, gerieflik en mooi. Baie lekker plek. Uitstekend toegerus. Alles nuut, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige naweek weg. Baie goed toegerus, en besonders netjies. Sea La Vie is ver genoeg van die middedorp dat dit lieflik stil is, maar naby genoeg om vinnig iets by die winkel te gaan kry indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Sea La Vie
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, Heinrich. Weet julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete en mooi 'n week. Estelle

Yolanda E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

We had a wonderful weekend. The place and atmosphere were very relaxing. The place was very clean, and the bedding was fresh. The view was spectacular. The pool was clean. It was a fantastic place to spend a weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley S
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Heavenly place, near the sea, just what the doctor ordered! We had a wonderful stay at Sea La Vie. Walking distance to the beach. The weather was amazing. The fire pit in the front was just what we needed for a relaxing braai with our older kids and their partners. I am almost certain we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Sea La Vie
Good evening Andre, Thank you very much for your positive review. It is much appreciated. We are looking forward to your next visit. Keep well and have a great week. Kind regards, Estelle

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Die lekkerste wegbreek-naweek! Ons het so lekker gebly. Die huis was so netjies en skoon en het letterlik alles wat jy nodig het. Die kinders (en ons) het ook die swembad baie geniet. Die uitsig van die leefarea is amazing. Ons het heerlik voor gebraai met die see uitsig terwyl die kinders lekker rondgerol en gespeel het. Alles was perfek en ons wil beslis weer teruggaan na Sea La Vie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Sea La Vie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Tanya. Ek is bly julle het lekker gekuier. Weet julle is enige tyd welkom om weer te kom. Vriendelike groete en mooi week. Estelle

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cindy E
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Ok. Stay was good. The lack of communication was bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Sea View Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072c0e0293743e40fe3817a257d7fc06f599f7fc93705c16739017e3dbed0ecad83fd8cb56e0f237ac28350496cb725b8b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 21 Sea View Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.363643706525 18.164147344181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang