Successfully reported

Sea-Lets

Selfsorg
Sea-Let B
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sea-Let B bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 klein kinders op die slaapbank. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders of 1 volwassene. Albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die onderste area het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n eetarea. Daar is 'n sitkamer langsaan met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die leefarea het 2 dubbeldeure wat na 'n privaat, ten volle omheinde tuin met 'n deur, onderdak-sit- en eetarea met ingeboude-braaigeriewe lei. Daar is ook 'n buitelug-eetarea met sitplek vir 4 en parkeerplek vir 'n voertuig.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

- Net selfsorg. - Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Rook word slegs buite toegelaat. Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Wees asseblief bedagsaam teenoor bure deur geraasvlakke laag te hou voor 08:00 en na 22:00.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Die verblyf is nie beskikbaar vir groepe jongmense nie, insluitend Plett Rage-studente, universiteitstudente of matriekstudente.

Die eenheid sluit die DStv Premium-pakket in.

Die verblyf word nie skoongemaak nie. Gaste kan skoonmaak op hul eie koste reël, maar enige reëlings moet direk met die diensverskaffer getref word.

'n Skoonmaak- en wasgoeddiensverskaffer is beskikbaar op die oordperseel.

Wi-Fi is beskikbaar in die eenheid.

Gaste is welkom om hul fietse saam te bring.

Betaling van die deposito dui op aanvaarding van die reëls.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea-Let A
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sea-Let A bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 klein kinders of 1 volwassene op die dubbelbank in die leefarea. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer op die boonste verdieping het ’n bad, toilet en wasbak, en die onderste badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Wasmasjien, strykplank en -yster, en klein wasgoedlyn buite, elektroniese kluis, haardroër, strandsambreel en 2 sonstoele. Die leefarea onder het ’n volledig toegeruste kombuis en eetarea. Langsaan is die sitarea met 'n platskerm-TV en DStv. Die leefarea het 2 dubbeldeure wat na 'n onderdak-eetarea met braaigeriewe lei. Die eenheid is volledig omhein, en het 'n privaat tuin en motorafdak. Daar is parkeerplek vir 'n ekstra voertuig of waentjie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

- Net selfsorg. - Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Rook word slegs buite toegelaat. Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Wees asseblief bedagsaam teenoor bure deur geraasvlakke laag te hou voor 08:00 en na 22:00.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Die verblyf is nie beskikbaar vir groepe jongmense nie, insluitend Plett Rage-studente, universiteitstudente of matriekstudente.

Die eenheid sluit die DStv Premium-pakket in.

Die verblyf word nie skoongemaak nie. Gaste kan skoonmaak op hul eie koste reël, maar enige reëlings moet direk met die diensverskaffer getref word.

'n Skoonmaak- en wasgoeddiensverskaffer is beskikbaar op die oordperseel.

Wi-Fi is beskikbaar in die eenheid.

Gaste is welkom om hul fietse saam te bring.

Betaling van die deposito dui op aanvaarding van die reëls.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea-Let C
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het of 'n stort of bad, sowel as 'n toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuis, sitarea, eetarea, braai-area, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale, Netflix en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Rook word slegs buite toegelaat. Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Wees asseblief bedagsaam teenoor bure deur geraasvlakke laag te hou voor 08:00 en na 22:00.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Die verblyf is nie beskikbaar vir groepe jongmense nie, insluitend Plett Rage-studente, universiteitstudente of matriekstudente.

Die eenheid sluit die DStv Premium-pakket in.

Die verblyf word nie skoongemaak nie. Gaste kan skoonmaak op hul eie koste reël, maar enige reëlings moet direk met die diensverskaffer getref word.

'n Skoonmaak- en wasgoeddiensverskaffer is beskikbaar op die oordperseel.

Wi-Fi is beskikbaar in die eenheid.

Gaste is welkom om hul fietse saam te bring.

Betaling van die deposito dui op aanvaarding van die reëls.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 6 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 The Dunes, Main Road (MR394),, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzY2M0MWE2LTA3MTAtNGIyZC1iMTIxLWEwYjA3N2ZlZGFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 136 The Dunes Main Road (MR394), 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010828159838 23.423516331241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang