Sea-Mazing @ The Dunes
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Main Road, H5 The Dunes, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea-Mazing @ The Dunes bied selfsorgverbyf in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dit bied privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand via 'n entjie se stap deur 'n inheemse woud. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-ateljeewoonstelle, elk met 'n privaat ingang. Elke woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook en suite-badkamers met storte. Daar is kombuisies, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Elke woonstel lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.
Daar is 2 gemeenskaplike swembaddens en 'n pragtige tuin in die oord. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is 8 km vanaf Plettenbergbaai, langs die N2 na Gqeberha (Port Elizabeth).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 270
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Main Road, H5 The Dunes, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea-Mazing @ The Dunes het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Main Road, H5 The Dunes, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang