Successfully reported

Sea n See

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Deon V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Sakpas vir die doel van die besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jhf S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rusrig met mooi uitsig. Sal dit ongelukkig nie aanbeveel vir ouer persone of enige persoon met gestremdheid nie! Die trappe is onveilig en regtig te steil en te veel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Woning is naby aan alles en see uitsig ongelooflik mooi. Fantastiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Skoon netjies, pragtige uitsig. Ons is 2 volwassenes en 'n tiener. Het baie lekker gebly. Tiener was bly om in haar 'eie kamer' te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Baie rustig en ontspannend. Baie lekker gebly. Rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Oraait. The street in front of the property is very busy and the people who stay under the unit have dogs that are barking all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Peter K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Very good. Met our needs and expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein B
Lang verblyf
2.4
Des 2024

Plekkie vir 2 persone gerieflik ry afstand van strand. Gerieflik naby see. Daar is egter nie ekstra bed of slaapbank nie, slegs matras op grond, was ongemaklik. Sal aanbeveel net 2 persone bly daar. Trappe vermoeiend, dus nie geskik vir ouer mense. Verkeer besig, pad wat voor plek, baie besig. Nie so stil. Motor glad nie beskut, staan in son. Was nie wat ons verwag het nie. Huurders se honde raas, was frustrerend. Moes wasgoed met hande was, alhoewel masjien daar staan, glo onbruikbaar.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Mari V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlik, gerieflik, lekker ontspan. Ons het baie lekker gebly. Als was netjies en gerieflik. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige omgewing skoon. Was baie lekker en rustig. Geen lawaai. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
Sea n See
Hulle was die oulikste paartjie. Groot plesier om hulle by ons te hê. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marius Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R890
R 890 R 668
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
R 890 R 668
per nag (plek vir 4)
Vanaf R890
R 890 R 668
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 28 Seeperdjie Avenue, Tergniet, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2485764c51005184635247853c1a3eab3a29f53d25ab43664281f9d3a3d2f99dd0495ea13efc5cca469eb5df2b1f4ff766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R668 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 28 Seeperdjie Avenue Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.067337915705 22.186576427829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang