Sea n See
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 14 Nov 2025 tot 11 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 28 Seeperdjie Avenue, Tergniet, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
-
Vanaf
R890R668 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea n See is geleë in Tergniet, Mosselbaai, en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of klein gesin. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, troulokale, die strand, aktiwiteite, markte en besienswaardighede.
Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, bestaan uit 1 slaapkamer en kan tot 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer. Daar is 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n lieflike hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en loop uit op 'n patio met pragtige uitsigte oor die see en baai. 'n Gaste-toilet is gerieflik geleë op die patio en is ideaal vir kinders.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, Snappy-kookplaat, mikrogolfoond, elektriese braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n Gasstoof is beskikbaar.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV en DVD-speler. Die rusbanke kan ook 'n derde gas of kind akkommodeer ('n matras is ook beskikbaar). Dit het 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook op versoek Wi-Fi-toegang geniet indien dit beskikbaar is.
Daar is heerlike braaigeriewe op die ingeslote agterpatio wat gaste tydens hul verblyf kan gebruik.
Die strande is 'n kort entjie weg en winkels is binne maklike bereik. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofpad en N2 na George en die Tuinroete, sowel as Hartenbos, Mosselbaai en Kaapstad. Hier is restaurante vir elke smaak, wegneemetes en kitskosverkopers, seekosspesialiste, koffie, wynproe, kuns, visvang, swem en vermaak na gaste se hartelus. Geniet die uitsigte, sonsopkoms en sonsondergang en die wonderlike klimaat wat hierdie deel van die Tuinroete bied.
Die area is veilig en parkering word in 'n binnehof gedeel. Houttrappe lei boontoe. Klein honde is welkom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marius Lynn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 28 Seeperdjie Avenue, Tergniet, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea n See het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 28 Seeperdjie Avenue, Tergniet, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang