Successfully reported
+25

Sea n See

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 14 Nov 2025 tot 11 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 28 Seeperdjie Avenue, Tergniet, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 R668 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea n See is geleë in Tergniet, Mosselbaai, en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of klein gesin. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, troulokale, die strand, aktiwiteite, markte en besienswaardighede.

Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, bestaan uit 1 slaapkamer en kan tot 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer. Daar is 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n lieflike hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en loop uit op 'n patio met pragtige uitsigte oor die see en baai. 'n Gaste-toilet is gerieflik geleë op die patio en is ideaal vir kinders.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, Snappy-kookplaat, mikrogolfoond, elektriese braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n Gasstoof is beskikbaar.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV en DVD-speler. Die rusbanke kan ook 'n derde gas of kind akkommodeer ('n matras is ook beskikbaar). Dit het 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook op versoek Wi-Fi-toegang geniet indien dit beskikbaar is.

Daar is heerlike braaigeriewe op die ingeslote agterpatio wat gaste tydens hul verblyf kan gebruik.

Die strande is 'n kort entjie weg en winkels is binne maklike bereik. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofpad en N2 na George en die Tuinroete, sowel as Hartenbos, Mosselbaai en Kaapstad. Hier is restaurante vir elke smaak, wegneemetes en kitskosverkopers, seekosspesialiste, koffie, wynproe, kuns, visvang, swem en vermaak na gaste se hartelus. Geniet die uitsigte, sonsopkoms en sonsondergang en die wonderlike klimaat wat hierdie deel van die Tuinroete bied.

Die area is veilig en parkering word in 'n binnehof gedeel. Houttrappe lei boontoe. Klein honde is welkom.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Deon V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Sakpas vir die doel van die besoek.
Jun 2025
Jhf S
Saam met lewensmaat
5.0
Rusrig met mooi uitsig. Sal dit ongelukkig nie aanbeveel vir ouer persone of enige persoon met gestremdheid nie! Die trappe is onveilig en regtig te s...
Sien meer
Mei 2025
Martie T
Saam met lewensmaat
5.0
Woning is naby aan alles en see uitsig ongelooflik mooi. Fantastiese blyplek.
Jan 2025
Salome S
Gesin met tieners
4.8
Skoon netjies, pragtige uitsig. Ons is 2 volwassenes en 'n tiener. Het baie lekker gebly. Tiener was bly om in haar 'eie kamer' te bly.
Jan 2025
Willie A
Gesin met tieners
4.6
Baie rustig en ontspannend. Baie lekker gebly. Rustige plek.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marius Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28 Seeperdjie Avenue, Tergniet, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea n See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf R890
R 890 R 668
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R890
R 890 R 668
per nag (plek vir 4)
Vanaf R890
R 890 R 668
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 28 Seeperdjie Avenue, Tergniet, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2485764c51005184635247853c1a3eab3a29f53d25ab43664281f9d3a3d2f99dd0495ea13efc5cca469eb5df2b1f4ff766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R668 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 28 Seeperdjie Avenue Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.067337915705 22.186576427829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang