Sea Otters Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Seaway Drive, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6023, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sea Otters Lodge bied verblyf aan die strandfront met kamers met en suite-badkamers wat uitkyk oor die see en direkte toegang tot die strand. Hierdie lodge is in Kinibaai, Gqeberha, geleë.
Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, DStv en 'n plafonwaaier.
Gratis WiFi is beskikbaar in die sit- en eetareas van die gastehuis.
'n Kamer bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes en in sommige kamers kan 'n enkelslaapbank vir 1 kind onder 13 of 'n bababedjie vir 'n kind onder 2 in dieselfde kamer bygevoeg word, onderhewig aan beskikbaarheid.
Gidshonde word toegelaat in sekere kamers op die grondvloer.
Die lodge beskik oor 'n gemeenskaplike eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en vrieskas op elke verdieping. Breekgoed en eetgerei is op aanvraag beskikbaar.
Gaste het toegang tot Weber-braaigeriewe, slegs onderhewig aan vooraf reëling en bevestiging.
Die lodge bied ook 'n funksie-, trou- of partytjie-lokaal vir 'n maksimum van 48 persone met verskeie heerlike buffetpakkette en spyskaarte om van te kies.
Die konferensiefasiliteite bied sitplek vir 'n maksimum van 28 persone per geleentheid, slegs in banketstyl.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 15 Seaway Drive, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6023, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea Otters Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Seaway Drive, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6023, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang